Yolande en Charl Bezuidenhout is ‘n gedugte span. Hulle “besigheid” lewer uitstaande diens, met ‘n goeie klomp medemenslikheid. Hulle harde werk en goeie persoonlikheid verdien […]
Die beste. Uitstekende kennis en moeite tot sy jou met die beste apparate help vir jou spesifieke gehoor probleem. Ongelooflik behulpsaam. Ek voel veilig by […]