Peter J H Maree
February 22, 2022Hi Marike
Ons wil graag net persoonlik baie dankie se vir alles wat jy vir ons en ons pragtige seuntjie Vian doen. Jy gaan altyd uit jou pad vir ons. En ons wardeer dit so baie! Baie dankie vir jou omgee en vriendelike profesionele diens.
Ons het van die eerste keer dat ons by julle gekom het welkom gevoel. Tammy by reception en admin is altyd ook so hulpsaam en vriendelik. Baie dankie????
Groete van Vian en sy familie.